Friday, May 30, 2008

WoLoK KoLoM

WoLK KoLoM

So wat moet ek nou DOEN met al hierdie EMOSIE’S,dit hang net in die Lug soos n WolK KoLoM

Sal dit my Bewaar in die:DAG
My VUUR wees in die:NAG
van Hierie Wrede VreeMde MONSTER van LieFde???

So wat moet ek nou MAAK met AL Hierdie Feelings!

Dit hang net in die Lug
Soos n wolok kolom

………..Oppad iewers heen waar ek nie gaan…

WEG Van WaaR EK LE!


- 7 February 2006 -

No comments: