Tuesday, June 30, 2009

Hoop is n Bitch

Hoop is n Bitch
want as dit werklik was wat almal se dit is,en dat ons dit kort,dan het ons dit gevind vandag!
want ons Almal hou daar aan vas
en jy sien niks ooit gebeur nie...


jou Lee Verlange oe wil nie glo nie
en almal hou aan jou vertel
dat dit is wat sy is

maar totdat jy nie rerig voor haar staan nie
en Sy jou Hart punt
VERSKEUR
in n Miljoen onopgeloste sandKorretjies

Sal jy nooit weet dat Hoop maar net
eintlik n Bitch is;
Sy rugsteek vir jou
Verdraai jou woorde
is net Nice wanneer dit haar pas
Smile Fake na jou kant toe
en sy gee jou net Vals Hoop


Mag die werklikheid jou tref

en jy hoop kan sien vir wat dit regtig is

Geen hoop nie net die VasHou aan dit wat Nooit kan gebeur nie!







- 30 Junie 2009-

Saturday, June 27, 2009

MAG

Dis iets tussen My en Jou
n Ewige boodskap van tyd.
Bewaar dit
dit bepaal die gebeure.

Dis Alles in jou hande:
Hou jy hom vas
Bewaar jy hom
Jou Alles is opgeskryf binne in hom
Dit Alles is toe gesluit binne in jou

Ek hou dit hier binne my:
Die Mag
Die Krag
van Jou na My

Die Mag is in Jou hande:
ek kan daar mee maak,
Net Wat Ek Wil!!!


- 24 Maart 2006 -

innerlikekonflik

As al die gebruis en geraas
op klaar hier binne in my
en die konflik op naam
genoem word:
Sou Jy weet waar jy met My staan
en ek met jou?

Sal ons stil, stil le op die bank vir nou

en As jou vrae, vrae vra
lysie skryf smeek en bid
na n groter openbaring as die feeling
sal jou konflik oor rigting kry?

en Al die woorde wat gedeel word, feelings wat gese word
net So Reg Voel!!

Sou jy weet dat jy dit wil het, met alles in my!?..



- 15 Februarie 2006-

introvert



ek wens ek het jou nooit ontmoet nie
Jou nooit raak geloop
in My vroee jeug jare
was ek maar net n introvert

wat sal ek Skryf ini Sand
wat sal ek weg steek in my Hart
wat sal my Smile nooit verneuk

Het ek maar my mond gehou
by Brooklyn en die Braai

was die bank dalk biki langer
en die pyn
korter van duur


- 18 Aug 2005-

Wednesday, June 24, 2009

Woon

Jy bly n 24 uurse Vlug weg
woon seker n 10 000 mile noord
In die Sneeu-Halfrond
Die Native Land
nie in die Son punt
van die Indiese-Atlantise See
in Afrikaans nie
- 20 November 2006 -

Dood




Ek was bly toe ek hoor jy is terug van oorsee
Bly om jou weer te sien
en nou sit jy hier lans my
en jy is net jy en ek voel niks

Hoe voel mens niks...?!

Ek kyk in jou groot blou mooi oe
hoe jy dit mooi gemaak het
vir my
hoe jy jouself versier het
vir my
en

ek voel NiKS

ek kan dit nie verwoord nie
ma ek voel geen emosie nie!!!
Al vir n lang ruk
n jaar of so
oor hom wat trou
Jou en Al ons Ou vriende


"Ek gee om vir jou" dis hoekom ek wil weet


Jy sien dit beteken niks
vir my nie!
want
ek het geen emosie daar oor of teen
nie!

Ek is DOOD



Wat is dood?



is dit wat afsterf
in n boom
is dit jy wat nooit weer gaan terug
kom nie want jy lewe nie meer
nie
of is dit ek
wat niks voel nie
Geen emosie het nie
Niks


Binne my isit leeg
in my kop
gedagtes en gesigte
As ek na jou kyk sien ek
soms niks
en dink
aan



Niks

Dis asof jy verby my kyk
Jou lee kyke
wat dink jy? niks

wat?
niks!

Hoeveel keer soek mens
die probleem by MySelf:
is ek net nie Mooi nie, Hot of sexy
Genoeg
nie...

maar dalk is die hy emosioneel Dood

Ons vriendskap gan al vir soveel jaar aan
ma eintlik is dit al lank al Dood
want
Ja JY is Dood!
jy Voel niks meer
vir My nie
Niks, geen emosie nie
en jy gaan elke-dag, dag vir dag aan...

Moenie JouSelf Probeer Verduidelik nie!

Dis n Openbaring vir My!
want
deur al die jare
is jy dalk net nog hier
want jy weet nie hoe jy voel nie

-27 Oktober 2006-
met my terug keer van USA af n gesprek

its a BeautiFuL Line


  • This is just one Chapter in my life but a story to all on the roadless travel for the rest of the world out there - 2 March 2009-

  • Later Loop ek hom toe weer raak - wilma Okt 05-

  • Ek is soo myself by hom,dit voel asof ek nooit eers myself was my n ander ou nie - Wilma Jan 006-

  • n Mens se Prentjie verander -5.3.06-

  • Hou Jy van die Persoon of hou jy van jou lysie??- 6 maart 2006-

  • Brand die Lysie en Dans kaal om dit - 12 Feb 06-

  • Tyd is Tydelik -18.3.2006-

  • Sou jy my laat gaan,as jy my wou ken -24/3/06-

  • Wil jy regtig samet iemand wees wat nie samet jou wil wees nie?- Christiaan by AARDKLOP 29 Sept 05-

  • Its funny how things started out because they never finished the same - 9 Aug 06-

  • My Life wouldn't have been my Life, without you -16 Aug 06 on the metro in DC at night Simon-

  • Die Lewe het sy gaan gegaan - Aug 29 2006 -

  • We never go to make music this summer...But we did we did - Dodge Oct 15 2006 -

  • Ek Dink nie eers Hy het n hart nie -9 Mrt 007-

  • How things can move both Fast and slow amazes me - Lauren B Aug 11 2006-

  • This cannot be the end:We are only at the Begining of your Lives - Louise my English rose 7 Aug 06-

  • Every moment spent with you is Cherished in my heart - 12 Aug 006 Amanda-

  • Ja my Eyes, they never lie - Ryan Jersey boy 30 June 007-

  • Ons moments maak Al vir my n Lewe op - 9/3/03-

  • I wanted you, even before you were born - 29 Jan 008-

  • I Love traveling to new places, Living with new people,and seeing how strangers en up like family

  • Ek hou van jou oe nee wag ek hou van die manier hoe jy vir my kyk - Menlyn Park 31 Aug 2008-

  • Your Voice nver Leave's me...- Oreo 19 May 2008-

  • You make me Laugh and my Laugh is nothing and not as good without you being here next to me and laughing with me - Ryan Jersey boy Friday 26 June 2008-

  • Learning and Moving Farward thats why we are her on earth for anything less is not worth it

  • Maybe one day we will meet and talk and not just speak

  • You made my life but i was only a chapter in your life - the Movie PS.i Love you 16 May 2006-

  • IF we're all alone then we're in this together -the movie PS: i love you 16 May 2008-

  • You are the bitter nice me - Guernsey 22 Jan 2009-

  • I think i lost it all along the way - 22 Feb 2009 Manny-

  • Julle is die Seuns en Dogters van die Lewe se Verlange na Lewe!!- Oom Dave 20 Jan 006-

  • Een vir Een Ry Hulle verby.en Ek bly Agterstaan -Sondag 12 April 2006-

  • Al wat ek weet, as n Paaseier oud is sit hom in die son - Wilma April 05-

  • Dis sad hoeweel samet een Mens Dood Gaan!-June 2005-

  • Klim van jou troon af, en kom vry my!- Janina June 05-






Wag

ek Wag voor die stasie se deur vir
die wyser om oor te slaan
ek Wag na Eksamen met penne in my hand
vir jou sms...en dan
Wag ek weer vir n reaksie op my sms
ek Wag vir my Lift om my iewers heen te neem te vat
Ek Wag...
Ek Sit...
Ek Staan...
Ek SLaap...
ek Wag vir jou om met my te praat
ek Wag vir n hand druk, n drukkie of even n soen
ek Wag dat dit van jou kant af kom...
ek Wag vir n Beter Tyd, n Beter Situasie,
n Beter Plek, n Beter Tyd, n Beter JY?
of even dalk miskien n Beter ek!
EK WAG...
- 7 Maart 2005-

Jammer

Jammer dat ek nie Jammer se nie,
dis te veel al gese sonder Meaning!
Jammer dat ek dit nie bedoel het nie
Ek doen goed sonder denke
Dis Jammer dat jy soo aan gaan met Jul
Verhouding asof niks eers gebeur het nie...
Dis Jammer hoe Jy My seer maak met
jou Lee woorde

Waarom Vergewe jy my as jy woede,angs
en selfs Haat in jou hart rond draai?
!MOENIE dit doen uit Geestelike plig nie!
dit word veras in jou eie dade...

Self ek moet jou vergewe, maar die dade
se issues is nog nie opgelos nie...
of Like jy dit so onopgelos?
Geen Reality Check nie!
Net die illusie van jou verhouding

So jammer as ek nie Jammer se nie!
Ek wil dit eers bedoel en ook even uit Leef!!


- 4 Maart 2005-

UitSig

Vlaktes,heuwels uitgespreide Velde
Een Windpop wat waai teen die wind
Telefoondrade verbind my aan jou
Iewers in die verte, n wolk kolom

Ver, ver uitgesprei sien ek die Kalahari veld
Binne in my verlang ek die kind
Na die ou binne in jou
Iewers in die verte, hoor ek kinders wat aan kom

Stof,sand en katte hare te veel vir nou
Hoofpyn,moeghied oorweldig my
Dis iets tussen my en jou
skielik is die stilte om

Troke,motors durf die pad aan
Onder breukings verander my uitsig
Ek beleef dit als sonder jou

iewers in die verte gaan die Lewe aan...


- 4 Maart 2005-
Postmansburg
die eerste keer wat ek Letterlik sit en skryf wat ek voor my sit

StiLte

Jy Staan net altyd daar met jou Lee-Lose-Uitdrukking op jou gesig
Jy Bla Praat oneindelose woorde met Hulle en Hom
maar by my is jou woorde niks
is jy
stil
Hoe Kan een Mens wat van Chat hou wat aandag like en Lag Smaak
My net issues gee met jou dade
soos
soveel kere van tevore
Jou Stilstuipe gaan My nog MAL maak
Die Stilte Tussen ons Word net Groter en Groter
want
Die Stilte is nou vir my een mal net te ERG
Die Tyd Faktor was Nog ALTYD n isssues tussen ons
want
Elkekeer moet dit ons eers op n Pad van Stilte bring
Die tyd tussen Ons het My ingehaal
-April 2004-