Monday, May 19, 2008

VeRLoRe

VERLORE

In dit Alles het ek jou verloor
En SY word jou: Be ALL and End All

Jou wereld gaan aan...
...en myne,..... Myne Pause :
WANT, EK MiS JOu!

Ek Bly agter staan en Kyk VERLORE…..
Na die “nuwe jy”

en eks?

Eks VERLORE in jou WeReLd!!

- 15 December 2005 -

No comments: