Wednesday, August 11, 2010

London to me the most Romantic City in the world

They will tell you its Paris, but believe me when i tell you its London

There's something TV Like Romantic about smiling at someone through the window of a tube
ek sal nie vir jou lieg
by dra
of verwyder as ek se eks inLove met die stad van London nie

Always be inlove with a City because a City will give you plenty/or all you need
kyk
Ma se mooiste kinders het almal London toe getrek
ja regtig
het ek dit al vir jou gese
man
dis my end
maar die fashion nog meer
soo ek maak lekker kleure reg en maak dit
hoor hoe cool
ekt maandag n Beanbag(poef)in die straat op getel hier is mos van as goed buite staan dan kan einge een dit vat
a super Oranje een
to be fair HoL-Land het die Sokker World Cup verloor
ekt gesien dis onder en bo oop gegaan
omdat ek self een het weet ek hoe werk hulle, hulle naald werk, werk uit
en toe woensdag Fix ek dit soos n proe
*****Five Gold stars for me!

gepraat van Fashion
ek wil regtig eendag my eie kleure line het
maar totdat sal mense so CoCo Chanel my aan hou inspired

die Fashion
die Lights

in these deep City lights
a Girl could get lost tonight
toe ek dinsdagaand loop so lans die Thames die River op pad na die Londen Tower toe....daai liggies
daar is iest regtig Romantic about london
vir my Ja
vir my

Paint a portrait of my mystery

No comments: