Wednesday, June 30, 2010

sterf daai woorde n Dood in Jou Hart

Mense en hulle Woorde
hulle se goed
en hulle vergeet die implekasies wat hulle woorde het...

en dit is dat woorde bly by mens
dit eggo deur mens se gedagtes
dit volg mens
en sonder rigting sterf daai woorde n dood in jou hart


maar jou ♥ is n Lewende organisme
hy hou aan
en hy sal weer pomp met
bloed en liefde
en sterker wees
as ooit van tevore.......

Hierdie goed is maar altyd moeilik
want dis moeilik om n mens te wees

No comments: