Tuesday, July 1, 2008

OPgeVLoeiDe Trappe

Op gevloeide Trappe
Want daar buite sal dit dalk nog
Reen van dag
en dis Somer in JuLy


Ons moet, ontmoet by dieBegin
die Sirkel van Lewe
die van die Dag
en Dans ek Absurd
oor hoe ek jou nie meer vertrou nie
want sy gee my weer n
Teef kyk

Ma in jou Oe, vind ek Veiligheid
Jou Regterkant wat
Skuins af Skuur
met die kyk van Deurnis
wat Dwarsdeur
My Hart Druk

Dat jy Werklik vir My om gee
ma meer: Ek Gee Om Vir JOu
Jy’s nou moes Deel Van My
HART


- 7 August 2006 -

No comments: