Wednesday, June 4, 2008

CRaZY

CRAZY

Ek Wil Samet jou Plakate
steel
aan die Regtekant van die
pad Ry
Swem in n Gemeenskap Swembad
en Hard Loop in die
Reen
Want dis Somer in JuLy

Samet Jou MaryLand Ontdek
en probeer Sterre Kyk in DC
Lag As of ons nie Mag nie
en Samet Jou
Longboard Ry
net soos Jy kan

Samet Jou Verewig Tee Drink
of dit nou Rooibos of Arizone Tea is
net Kaal voet Loop
Samet Jou Middagete Eet

In StiLte Wees

en Samet jou Gees Wees

ma BO Als WiL ek SAMET
Jou

CRAZY
Wees!!!


- 20 November 2006 -

No comments: