Monday, August 25, 2008

OUD



Hoekom heg ons soveel waarde aan
Goed wat OUD is?


Is dit omdat: mens nie Kan Terug gaan nie….
Nie weer kan produseur nie...
Nie weer kan beleef nie

Dat ons sal R 700 betaal vir n BOEK wat NIEMAND n 100 jaar Wou of Kon Lees nie!

maar, as dit kom by MENSE:

dan is dit die ou mense wie se nommers ons Eerste Erase van ons nuwe Fone af
die Eerste Mense wat ons vermy
in die Shopping Center

die ou “goed” het jy
moes nou om geruil,
vir die
nuwe
mens


- 8 Desember 2006 -

No comments: