Die wyse van woorde
vloei soms
onwillekeurig
deur my stem
of deur my pen
maar my woorde gee my gevoelens en ondervindings net Vlerke
Ek moet dit Leef
We get one Story,You and I,and one story Alone.This is me TeLLing the STORY OF MY Life:though Forms of ART like Poetry and Photo's Songs or just Random Stories!
Showing posts with label Poetry. Show all posts
Showing posts with label Poetry. Show all posts
Wednesday, December 21, 2011
Friday, May 28, 2010
Soveel ByVoeglike NaamWoorde
Ek moet die stem binne my stil hou
die geklop van my hart
deur die gedraai van my
en die intieme intrige
van dit alles
Ek kan dit net soveelkeer se
Ek wil net soveelkeer die herhale hoor
My binneste weet dit want dit skreeu dit
Waantoe sal ek gaan om weg te kom van my emosies?
My gevoelens
Hoe ek voel kan net uitgedruk word in soveel byvoeglike naamwoorde
totdat dit serf hier binne
My
20/1/2010
om van myself te deel...
Wat is erger om Fisie te deel
of mens se menswees?
My Drome
gedagtes
My Foto's
stories
gebeure
verhale
gedigte
en ervarings
Deel vir Deel
Stukkie vir Stukkie
raak jy aan my
vat jy deur my
Fisies
Siel
Gees
en Liggaan
Dis Alles een Mens
17 Januarie 2010
Tuesday, June 30, 2009
Hoop is n Bitch
Hoop is n Bitch
want as dit werklik was wat almal se dit is,en dat ons dit kort,dan het ons dit gevind vandag!
want ons Almal hou daar aan vas
en jy sien niks ooit gebeur nie...
jou Lee Verlange oe wil nie glo nie
en almal hou aan jou vertel
dat dit is wat sy is
maar totdat jy nie rerig voor haar staan nie
en Sy jou Hart punt
VERSKEUR
in n Miljoen onopgeloste sandKorretjies
Sal jy nooit weet dat Hoop maar net
eintlik n Bitch is;
Sy rugsteek vir jou
Verdraai jou woorde
is net Nice wanneer dit haar pas
Smile Fake na jou kant toe
en sy gee jou net Vals Hoop
Mag die werklikheid jou tref
en jy hoop kan sien vir wat dit regtig is
Geen hoop nie net die VasHou aan dit wat Nooit kan gebeur nie!
- 30 Junie 2009-

Saturday, June 27, 2009
MAG
Dis iets tussen My en Jou
n Ewige boodskap van tyd.
Bewaar dit
dit bepaal die gebeure.
Dis Alles in jou hande:
Hou jy hom vas
Bewaar jy hom
Jou Alles is opgeskryf binne in hom
Dit Alles is toe gesluit binne in jou
Ek hou dit hier binne my:
Die Mag
Die Krag
van Jou na My
Die Mag is in Jou hande:
ek kan daar mee maak,
Net Wat Ek Wil!!!
- 24 Maart 2006 -
n Ewige boodskap van tyd.
Bewaar dit
dit bepaal die gebeure.
Dis Alles in jou hande:
Hou jy hom vas
Bewaar jy hom
Jou Alles is opgeskryf binne in hom
Dit Alles is toe gesluit binne in jou
Ek hou dit hier binne my:
Die Mag
Die Krag
van Jou na My
Die Mag is in Jou hande:
ek kan daar mee maak,
Net Wat Ek Wil!!!
- 24 Maart 2006 -
innerlikekonflik
As al die gebruis en geraas
op klaar hier binne in my
en die konflik op naam
genoem word:
Sou Jy weet waar jy met My staan
en ek met jou?
Sal ons stil, stil le op die bank vir nou
en As jou vrae, vrae vra
lysie skryf smeek en bid
na n groter openbaring as die feeling
sal jou konflik oor rigting kry?
en Al die woorde wat gedeel word, feelings wat gese word
net So Reg Voel!!
Sou jy weet dat jy dit wil het, met alles in my!?..
- 15 Februarie 2006-

introvert
ek wens ek het jou nooit ontmoet nie
Jou nooit raak geloop
in My vroee jeug jare
was ek maar net n introvert
wat sal ek Skryf ini Sand
wat sal ek weg steek in my Hart
wat sal my Smile nooit verneuk
Het ek maar my mond gehou
by Brooklyn en die Braai
was die bank dalk biki langer
en die pyn
korter van duur
- 18 Aug 2005-
Wednesday, June 24, 2009
Woon
Jy bly n 24 uurse Vlug weg
woon seker n 10 000 mile noord
In die Sneeu-Halfrond
Die Native Land
nie in die Son punt
van die Indiese-Atlantise See
in Afrikaans nie
- 20 November 2006 -
Dood
Ek was bly toe ek hoor jy is terug van oorsee
Bly om jou weer te sien
en nou sit jy hier lans my
en jy is net jy en ek voel niks
Hoe voel mens niks...?!
Ek kyk in jou groot blou mooi oe
hoe jy dit mooi gemaak het
vir my
hoe jy jouself versier het
vir my
en
ek voel NiKS
ek kan dit nie verwoord nie
ma ek voel geen emosie nie!!!
Al vir n lang ruk
n jaar of so
oor hom wat trou
Jou en Al ons Ou vriende
"Ek gee om vir jou" dis hoekom ek wil weet
Jy sien dit beteken niks
vir my nie!
want
ek het geen emosie daar oor of teen
nie!
Ek is DOOD
Wat is dood?
is dit wat afsterf
in n boom
is dit jy wat nooit weer gaan terug
kom nie want jy lewe nie meer
nie
of is dit ek
wat niks voel nie
Geen emosie het nie
Niks
Binne my isit leeg
in my kop
gedagtes en gesigte
As ek na jou kyk sien ek
soms niks
en dink
aan
Niks
Dis asof jy verby my kyk
Jou lee kyke
wat dink jy? niks
wat?
niks!
Hoeveel keer soek mens
die probleem by MySelf:
is ek net nie Mooi nie, Hot of sexy
Genoeg
nie...
maar dalk is die hy emosioneel Dood
Ons vriendskap gan al vir soveel jaar aan
ma eintlik is dit al lank al Dood
want
Ja JY is Dood!
jy Voel niks meer
vir My nie
Niks, geen emosie nie
en jy gaan elke-dag, dag vir dag aan...
Moenie JouSelf Probeer Verduidelik nie!
Dis n Openbaring vir My!
want
deur al die jare
is jy dalk net nog hier
want jy weet nie hoe jy voel nie
-27 Oktober 2006-
met my terug keer van USA af n gesprek
Wag
ek Wag voor die stasie se deur vir
die wyser om oor te slaan
ek Wag na Eksamen met penne in my hand
vir jou sms...en dan
Wag ek weer vir n reaksie op my sms
ek Wag vir my Lift om my iewers heen te neem te vat
Ek Wag...
Ek Sit...
Ek Staan...
Ek SLaap...
ek Wag vir jou om met my te praat
ek Wag vir n hand druk, n drukkie of even n soen
ek Wag dat dit van jou kant af kom...
ek Wag vir n Beter Tyd, n Beter Situasie,
n Beter Plek, n Beter Tyd, n Beter JY?
of even dalk miskien n Beter ek!
EK WAG...
- 7 Maart 2005-
UitSig
Vlaktes,heuwels uitgespreide Velde
Een Windpop wat waai teen die wind
Telefoondrade verbind my aan jou
Iewers in die verte, n wolk kolom
Ver, ver uitgesprei sien ek die Kalahari veld
Binne in my verlang ek die kind
Na die ou binne in jou
Iewers in die verte, hoor ek kinders wat aan kom
Stof,sand en katte hare te veel vir nou
Hoofpyn,moeghied oorweldig my
Dis iets tussen my en jou
skielik is die stilte om
Troke,motors durf die pad aan
Onder breukings verander my uitsig
Ek beleef dit als sonder jou
iewers in die verte gaan die Lewe aan...
- 4 Maart 2005-
Postmansburg
die eerste keer wat ek Letterlik sit en skryf wat ek voor my sit

StiLte
Jy Staan net altyd daar met jou Lee-Lose-Uitdrukking op jou gesig
Jy Bla Praat oneindelose woorde met Hulle en Hom
maar by my is jou woorde niks
is jy
stil
Hoe Kan een Mens wat van Chat hou wat aandag like en Lag Smaak
My net issues gee met jou dade
soos
soveel kere van tevore
Jou Stilstuipe gaan My nog MAL maak
Die Stilte Tussen ons Word net Groter en Groter
want
Die Stilte is nou vir my een mal net te ERG
Die Tyd Faktor was Nog ALTYD n isssues tussen ons
want
Elkekeer moet dit ons eers op n Pad van Stilte bring
Die tyd tussen Ons het My ingehaal
-April 2004-
Thursday, February 19, 2009
verryk
ek glo Mense moet in My en in n Mens se lewe wees want:
Hulle VerRyk Jou Lewe en Jy VerRyk Hulle Lewe!!!
Hulle VerRyk Jou Lewe en Jy VerRyk Hulle Lewe!!!
VERRYK:
Jy het My Kom Verryk
in my Hoostad in gedans
met jou oe dwarsdeur my kom kyk
en my Lewe kom Vernuwe
My Laat Lag
nadat ek die 3mees emosionele dae gehad het
my wakker gemaak
en my snaags laat lekker slaap
my Laat Voel soos net die Feel good Feeling van n Movie kan doen
Jou soene Laat my brein ontplof van geluk
Ja JY het My Lewe Kom VERRYK
~30 September 2008~
die gedig het ek namens n ou geskryf, want ek weet nie almal is goed daar meer om hulle gevoelens wat hulle oor iemand voel in woorde te beskryf nie, en ek weet dis hoe hy oor my gevoel het.
maar hoe dit ook al sy

Labels:
a BeautiFuL Line,
Poetry,
What i Know ForSure
Wednesday, February 18, 2009
No Woman is an island...but i am Living on a island
in away voel dit glad nie of ek bly op n eiland nie,want ek loop better min dalk op n Sondag Aand lans die See op die Strand,maar was nog net eenkeer Kaalvoet in die ys koue water in,maar as ek werk in die dag sien ek wel die See
of as ek Down Town to go sien ek die see en n kasteel met die Naam: Cornet daar by,met n hawe en baie klein en groot en soms duur Seiljagte
maar nie te min omtrent orals waar mens loop kan mens die see omtrent sien
die See is Plat en Stil Geen Kaapse winde wat hom op roep nie
wat wel lyk soos kaapse berge is maar net Nog n eiland,wat vasgeanker is tussen die see
en elkedag lyk dit anders die see en my uitsig oor die ander eiland
om net vir jou die Prentjie te skep met woorde wat ek sien
wat ek hier beleef is wel n ander storie....
what die Saying:"NO MAN IS AN ISLAND" really missed,left out or just forgot to mention or say it as well is that "NO WOMEN IS AN ISLAND"
we the Humans Race We were made for others Humans
We need to have Good Company
Good Conversations
Someone to share this View with, the beautiful colours of the ocean while shopping in High Street or having a Hot Chocolate in a small Cafe while looking out side the window and all you see is the ocean, and you really feel you are now living in Europa,though its February and the Weather is Beautiful.
Clear open Blue Sky,a open clear ocean and here and there a Cloud and No Wind
and the Locals keep on telling you to wait for the "summer"
No way, i am going to Enjoy this,this what i have right now!
and if you would ask like everyone wants to know:"how long will i be in Guernsey"
the Answers is simple as this:"i am just riding the wave...though this Ocean has no waves"
The Reality is that i am living on an ISLAND...But i am not a ISLAND

Tuesday, December 30, 2008
the Sun
the SUN Brings LiFe to All
Everything that gets the Light will Change By The Sight
it Brings New Life
it Brings Colour
give HOPE
and makes
people get up Every-Morning all around the world even in a cold dark UK
and
i can see how this is true
especially if i look at the awesome picture i took a few days ago in Princess gardens just under Princess street looking at the famous Castle in Edinburgh
yes i am Scotland

the photo tells the story Very Good:But Look at the ice and then the Trees that Gets Red By the Sight of the Sun...
Yes The Sun is The Source of LiFe

Monday, September 29, 2008
MuSiC
There is SoMeTHing about MuSiC That Relates to My SOUL Like Nothing Else Can!!!
it speaks TO and OF every STAGE/VASE i have ever Been or maybe Will be...
it tells the story of my life in so many ways like i was never able to say it out loud!
to speak for myself
and to live it out loud like dreaming out loud
it can put me in a MOOD like no one else can
it can make me DANCE like a true star*
it makes me SiNG everyday :-)
it Makes Me WANA Become the Person i was meant to be
it makes me wana go New PLACE'S and meet New People who will become like Family
it makes me wana Make MEMORIES that Will Last Me a LiFeTiMe
it makes me wana WRiTE more and more
it makes me wana LOVE regardless of the Asshole All men Are
it makes me Know that there is HOPE
it makes me Wane experience more and more of every kind of Emotions and Feelings
and
It Really Really Makes me Wana Be Alive!!!!!
MuSiC is sooo PART of ME that it is ME and Its The: Song Of My Life
and i am singing it OUT LOUD!!!

LiFe,
Poetry,
Sing us a Song,
What i Know ForSure,
WoRdS
Monday, July 28, 2008
My Lunch
Its been weeks
Since our Last MeaL
Since our Last Touch
Heart-to-Heart
That i Feel Save By You
The smell of your week
and the Look of my day
Makes my Wish: YOU WERE HERE
and Still MY FAN
Hanging by Nature
Like NO ONE else were
good
The way you TOUCH ME
and Look for ME
While i call for you
Waiting for you, to ReTurn:
Where You Belong!
With Me……
- 2 August 2006 -
Wednesday, July 23, 2008
Verstaan
Ek Wens Jy Kan Elke
Woord Verstaan, wat ek SE
Elke Meaning wat Jy
My Gee
en Ek wens Jy kan
My net Vas-Hou soos
Daardie dag
Asof daar
Nie n
More
Is nie
- 7 August 2006 -
Woord Verstaan, wat ek SE
Elke Meaning wat Jy
My Gee
en Ek wens Jy kan
My net Vas-Hou soos
Daardie dag
Asof daar
Nie n
More
Is nie
- 7 August 2006 -
Thursday, July 17, 2008
My Belewenis
My Belewenis Van Jou
Dis anders soos ek hier
Staan
Jou Hart
Vertikaal geboei
Jou OE
See Groen
Monster Pers
Spoeg van Haat
Smaak van Braak
Jou HAND n uitgesteek te KRUIS
Jou BEEN n DOODLOOPSTRAAT
- 1 September 007 -
Dis anders soos ek hier
Staan
Jou Hart
Vertikaal geboei
Jou OE
See Groen
Monster Pers
Spoeg van Haat
Smaak van Braak
Jou HAND n uitgesteek te KRUIS
Jou BEEN n DOODLOOPSTRAAT
- 1 September 007 -
Friday, July 11, 2008
KinderLiKe
Ek Love die Manier
Hoe Jy Leeutjie-Prentjies
teken op jou koevert
en dit Kinderlik vir My wys
met Aanvaarding na My
Kyk
Met jou oe Groter as
dit van Bo
- July 30 2006 -
Subscribe to:
Posts (Atom)